DIE SMIT GESIN VIER DIE LEWE

“Hierdie was ‘n eerste kersfees sonder Teyo, ons man, pa en oupa. Stilbaai se strand sal altyd ‘n plek van hartseer wees, maar ook die plek waar ons naby aan hom voel omdat dit een van sy happy places was.” - Helène Smit

"Don’t ever save anything for a special occasion. Being alive is the special occasion."

 

GRACE PHOTOGRAPHY - Leentjie du Preez

  • Wix Facebook page