Wiid gesin

Wanneer jy ‘n gesin afneem wat mekaar geniet en baie ‘inside jokes’

het weet jy sommer net hulle het innerlike vrede en is gelukkig.

Groen is die perfekte agtergrond om sulke genade vas te vang.

 

GRACE PHOTOGRAPHY - Leentjie du Preez

  • Wix Facebook page