PICARDI PLACE

Om by Jaco Brand op Picardi Place in die Slanghoek Vallei naby Rawsonville te kuier is hemel op aarde.

Die omgewing slaan jou asem weg en die kos is heerlik.

Daar is ook baie te doen - leer om pasta te maak soos 'n Italianer (sien foto's onder EVENTS)

of hoe om tuin te maak op 'n volhoubare manier (permaculture).

Daar is ook 'n lekker koffiewinkel -Tuka,  wat meubels en ander mooi goed verkoop.

 

GRACE PHOTOGRAPHY - Leentjie du Preez

  • Wix Facebook page