HOME
ABOUT
MY WORK
SHOP
CONTACT & RATES
More
Oom Ben en Tannie Hannatjie wou graag 'n kiekie hê vir hulle 50e huweliksherdenking. Wat 'n seëning om twee mense te sien wat nog net so verlief op mekaar is soos 50 jaar gelede.