top of page

WATT GESIN

Geseënd is die woord wat by mens opkom as jy met hierdie lieflike familie te doen kry.
James en Jancke se twee dogtertjies Katryn (4) en Ancke (2) het my hart verower en ek het sulke mooi veldblommetjies en veertjies persent gekry wat hulle gepluk en opgetel het. Katryn het my ook baie gehelp om haar ma en pa te laat ‘pose’ vir die kamera.

So super cute!
Baie bly dat Oupa James en Ouma Jemima (so mooi!) die wind trotseer het om ook op die foto's te wees.

GRACE PHOTOGRAPHY - Leentjie du Preez

bottom of page